Onder ’n sterrehemel

· Penguin Random House South Africa
Rafbók
178
Síður
Gjaldgeng
Einkunnir og umsagnir eru ekki staðfestar  Nánar

Um þessa rafbók

Het sy maar die geheim geken van die nag toe Rudolf Dreyer by haar in die grot gebly het. Hy sestien en sy net agt. Maar almal swyg daaroor. Haar pa stuur haar weg kosskool toe. En Rudolf vertrek Engeland toe. En nou, met ’n oorlog op hande, loop Catriona hom weer raak, steeds die man wat haar hart in sy hand hou. Maar hy vermy haar. Van liefde tussen hulle kan daar nie sprake wees nie, glo hy. Hoe kan dit? Hy betaal nou nog die prys vir jare gelede. En hoe kan sy weet wat sy daardie nag verkeerd gedoen het? Bets Smith nooi jou uit om die wel en wee van Catriona Fraser en Rudolf Dreyer saam met haar te volg en te geniet. Onder ’n sterrehemel is die storie van twee dinge wat ’n ingrypende invloed op hul lewe het: Catriona se Skotse pa, Gordon Fraser, wat probeer keer dat ’n verhouding tussen sy dogter en hierdie Boer ontwikkel, en die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog.

Um höfundinn

Bets Smith het begin skryf omdat sy aan haarself wou bewys sy kon die storie wat binne broei op papier kry. Sy hou aan met skryf omdat sy in die liefde en in gelukkige eindes glo, en voel mense het in ’n harde wêreld nodig om herinner te word daaraan dat die goeie nog kan seëvier. Omdat sy goedvoelstories skryf, is die hele skeppingsproses vir haar terapeuties. Sy is voltyds onderwyser wat werk en bly in Mpumalanga se Laeveld, ’n omgewing wat skeppingswerk inspireer. Voeg daarby ’n man wat haar giere en geite verstaan en twee getroude kinders met ’n eiesoortige humorsin, dan het sy alles wat sy nodig het.

Gefa þessari rafbók einkunn.

Segðu okkur hvað þér finnst.

Upplýsingar um lestur

Snjallsímar og spjaldtölvur
Settu upp forritið Google Play Books fyrir Android og iPad/iPhone. Það samstillist sjálfkrafa við reikninginn þinn og gerir þér kleift að lesa með eða án nettengingar hvar sem þú ert.
Fartölvur og tölvur
Hægt er að hlusta á hljóðbækur sem keyptar eru í Google Play í vafranum í tölvunni.
Lesbretti og önnur tæki
Til að lesa af lesbrettum eins og Kobo-lesbrettum þarftu að hlaða niður skrá og flytja hana yfir í tækið þitt. Fylgdu nákvæmum leiðbeiningum hjálparmiðstöðvar til að flytja skrár yfir í studd lesbretti.