Onmoontlike mansmens

· Penguin Random House South Africa
5.0
2 reviews
eBook
122
Pages
Eligible
Ratings and reviews aren’t verified  Learn more

About this eBook

Dit is vir Karien so belangrik om haar grootworddorpie uit die hande van die genadelose maar onweerstaanbaar aantreklike Hugo te red dat sy instem om met hom te trou. Hy beskou haar egter in dieselfde lig as die gewetenlose vroue wat net sy geld en naam wil inpalm. Haar pa se komplot teen Hugo dra verder by tot die gemors wat haar huwelik is. En om alles te kroon het sy hopeloos lief geword vir haar enigmatiese man ... Wanneer sy besluit om nie langer ’n slagoffer te wees nie, maar om te veg vir almal wat sy liefhet, gaan haar oë oop en besef sy waar die liefde eintlik maar die hele tyd gelê het.

Ratings and reviews

5.0
2 reviews

About the author

Elize Davies is in Potchefstroom gebore, het in Durban en Brakpan grootgeword en is terug Potchefstroom toe om te leer om ’n tale-juffrou te word. In Vanderbijlpark, waar sy vir baie jare skoolgehou het, het sy haar Engelsman ontmoet. Hulle is na ’n blitsromanse getroud en ná al die jare maak hy nog vir haar die motordeur oop, vryf haar voete wanneer hulle moeg is en dra koffie aan wanneer sy haar stories skryf. Vier kinders, baie vreugde, hartseer, liefde en lewenslesse later, woon sy en haar gesin tans in Engeland en verlang steeds na Suid-Afrika.

Rate this eBook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Centre instructions to transfer the files to supported eReaders.