Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer die De Vries-tweeling om hulle bose plannetjies uit te voer, help om Jenny te genees wanneer sy per ongeluk тАЩn formule drink wat haar pers maak en veroorsaak dat sy тАЩn stert groei, veg teen тАЩn onsigbare vyand, vang al die klone van Professor Fungus se konyn, тАж en lyk dadelik jonger met die nuwe plooiroom wat Professor Fungus vervaardig het!Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek - insluitend тАЩn splinternuwe storie!1. Professor Fungus en die sneeumasjien2. Professor Fungus en die monsterformule3. Professor Fungus en die onsigbare skurk4. Professor Fungus en die gekloonde konyn5. Professor Fungus en die nare newe-effek - eksklusief uitgegee in hierdie omnibus