Erla-Mari Diedericks is тАЩn joernalis, rubriekskrywer en outeur. Sy is al meer as
30 jaar тАЩn joernalis en het haar droom verwesenlik om vir byna elke publikasie
in SA te skryf, waaronder Fairlady, Femina, You, Huisgenoot, Sarie, rooi rose,
Idees, Tuis, Keur тАУ en selfs Playboy. Sy het ook al geskryf vir Beeld, Die Burger,
Rapport en Sunday Times. Sy het agt romans op haar kerfstok тАУ Sin, Sushi &<br>Survival, Still Standing, Seks, leuens en die internet, Agter grendels, V-Verhale,
Die kontrak, Dominique en Die bewonderaar. Tans skryf sy rubrieke vir Netwerk24
wat dikwels die manlike geslag ontstig.