Dwarsdeur Alta Cloete se geseΓ«nde jare as bibliotekaresse, voltydse ma, Graad R-juffrou en skoolbibliotekaresse het die behoefte om te skryf in haar agterkop bly knaag. Om stories in jou kop te hΓͺ, is egter een ding β maar om hulle op papier te sit, is weer heeltemal βn ander saak. Die tyd, die energie en die selfvertroue was net nooit daar nie. En die frustrasie het net aanhou opbou.