Micheal Bray is 'n gruwel skrywer gebaseer in Leeds, Engeland. Beinvloed van 'n jong ouderdom af deur suspensie gruwel skrywers soos Stephen King, en die programme soos Tales from the crypt&The twilihgt Zone, en aan sy eie fiksie begin werk, en het baie jare aan sy eie styl geskaaf.
In Mei 2012 het hy geteken by die bekende Dark Hall Press om sy versameling kortverhale getiteld Dark Corners, te druk, wat in September 2012 gepubliseer is. Sy tweede novelle uitgegee met die titel MEAT wat oorspronklik eers self gepubliseer is, is deur J.Ellington Press opgetel. Sy eerste vollengte boek, 'n bonatuurlike gruwel Whispers was ook eers self gepubliseer, en wel bekend was , was uitgegee deur die Horrific Tales uitgewers- sy eerste betaalde verkope.
www.facebook.com/michealbrayauthor
www.twitter.com/darkcornerbook
www.michealbrayauthor.com