Strikdans

· Elle-reeks 9. књига · Penguin Random House South Africa
Π•-књига
107
Π‘Ρ‚Ρ€Π°Π½ΠΈΡ†Π°
Π˜ΡΠΏΡƒΡšΠ°Π²Π° условС
ΠžΡ†Π΅Π½Π΅ ΠΈ Ρ€Π΅Ρ†Π΅Π½Π·ΠΈΡ˜Π΅ нису Π²Π΅Ρ€ΠΈΡ„ΠΈΠΊΠΎΠ²Π°Π½Π΅ Β Π‘Π°Π·Π½Π°Ρ˜Ρ‚Π΅ вишС

О овој С-књизи

’n Ramp.

Daar is geen ander manier om dit te beskryf nie. Elle is in matriek. Dit is veronderstel om die beste jaar van haar hele skoolloopbaan te wees. Sy is immers vanjaar hoofmeisie, sy het die beste vriende waarvoor enige meisie kan vra, sy gaan met die ou van haar drome uit, en daar is hope opwindende dinge by die skool om na uit te sien.

Maar die jaar skop op ’n aaklige noot af. Dinge tussen haar en Alex loop skielik skeef. En by die skool wag ’n groot skok op almal toe die hoof, mevrou Bender, onverwags ernstig siek word. Die waarnemende hoof, doktor Grimm, voel ’n veer vir die skool se tradisies en die spesiale projekte waaraan Elle-hulle soveel tyd en aandag bestee het. Al waarin die vreemde man met sy strikdas en sy fobie vir katte belang stel, is wiskunde. Hy is vasbeslote om Gravitas die beste wiskundeskool in die land te maak.

Elle besluit sy kan nie net toekyk hoe Gravitas se trotse tradisies die een nΓ‘ die ander sneuwel nie. Maar kort voor lank kom haar hoofmeisiebalkie in gedrang ...

О Π°ΡƒΡ‚ΠΎΡ€Ρƒ

Christien Neser het grootgeword in Bloemfontein en Pretoria. Sy het aan die HoΓ«rskool Menlopark gematrikuleer en by Tukkies as spraakterapeut gekwalifiseer. Sy het ook ’n honneurs in Frans by UNISA en ’n MA in Toegepaste Linguistiek en Vertaling by UJ voltooi. Tans woon sy saam met haar man en honde in Bryanston, Johannesburg. Hulle het drie kinders (Louise, Michael en Chris) wat al uit die nes uit is. Bedags werk sy deeltyds as spraakterapeut en saans skryf sy. Ander belangstellings van Christien sluit in: Franse klasse, tandem-fiets ry, lees en tuinmaak. In haar praktyk spesialiseer sy in lees en meertaligheid. Die gesin hou van aktiewe vakansies, soos fietstogte en 4X4 toere. Die Elle-reeks het ontstaan op ’n kampeervakansie in Botswana. Die reeks is gemik op tienermeisies (van alle ouderdomme) wat hou van ’n aweregse heldin, humor en romanse.

ΠžΡ†Π΅Π½ΠΈΡ‚Π΅ ΠΎΠ²Ρƒ Π΅-ΠΊΡšΠΈΠ³Ρƒ

ΠˆΠ°Π²ΠΈΡ‚Π΅ Π½Π°ΠΌ својС ΠΌΠΈΡˆΡ™Π΅ΡšΠ΅.

Π˜Π½Ρ„ΠΎΡ€ΠΌΠ°Ρ†ΠΈΡ˜Π΅ ΠΎ Ρ‡ΠΈΡ‚Π°ΡšΡƒ

ΠŸΠ°ΠΌΠ΅Ρ‚Π½ΠΈ Ρ‚Π΅Π»Π΅Ρ„ΠΎΠ½ΠΈ ΠΈ Ρ‚Π°Π±Π»Π΅Ρ‚ΠΈ
Π˜Π½ΡΡ‚Π°Π»ΠΈΡ€Π°Ρ˜Ρ‚Π΅ Π°ΠΏΠ»ΠΈΠΊΠ°Ρ†ΠΈΡ˜Ρƒ Google Play књигС Π·Π° Android ΠΈ iPad/iPhone. Аутоматски сС ΡΠΈΠ½Ρ…Ρ€ΠΎΠ½ΠΈΠ·ΡƒΡ˜Π΅ са Π½Π°Π»ΠΎΠ³ΠΎΠΌ ΠΈ ΠΎΠΌΠΎΠ³ΡƒΡ›Π°Π²Π° Π²Π°ΠΌ Π΄Π° Ρ‡ΠΈΡ‚Π°Ρ‚Π΅ онлајн ΠΈ ΠΎΡ„Π»Π°Ρ˜Π½ Π³Π΄Π΅ Π³ΠΎΠ΄ Π΄Π° сС Π½Π°Π»Π°Π·ΠΈΡ‚Π΅.
Π›Π°ΠΏΡ‚ΠΎΠΏΠΎΠ²ΠΈ ΠΈ Ρ€Π°Ρ‡ΡƒΠ½Π°Ρ€ΠΈ
ΠœΠΎΠΆΠ΅Ρ‚Π΅ Π΄Π° ΡΠ»ΡƒΡˆΠ°Ρ‚Π΅ Π°ΡƒΠ΄ΠΈΠΎ-књигС ΠΊΡƒΠΏΡ™Π΅Π½Π΅ Π½Π° Google Play-Ρƒ ΠΏΠΎΠΌΠΎΡ›Ρƒ Π²Π΅Π±-ΠΏΡ€Π΅Π³Π»Π΅Π΄Π°Ρ‡Π° Π½Π° Ρ€Π°Ρ‡ΡƒΠ½Π°Ρ€Ρƒ.
Π•-Ρ‡ΠΈΡ‚Π°Ρ‡ΠΈ ΠΈ Π΄Ρ€ΡƒΠ³ΠΈ ΡƒΡ€Π΅Ρ’Π°Ρ˜ΠΈ
Π”Π° бистС Ρ‡ΠΈΡ‚Π°Π»ΠΈ Π½Π° ΡƒΡ€Π΅Ρ’Π°Ρ˜ΠΈΠΌΠ° којС користС Π΅-мастило, ΠΊΠ°ΠΎ ΡˆΡ‚ΠΎ су Kobo Π΅-Ρ‡ΠΈΡ‚Π°Ρ‡ΠΈ, Ρ‚Ρ€Π΅Π±Π° Π΄Π° ΠΏΡ€Π΅ΡƒΠ·ΠΌΠ΅Ρ‚Π΅ Ρ„Π°Ρ˜Π» ΠΈ прСнСсСтС Π³Π° Π½Π° ΡƒΡ€Π΅Ρ’Π°Ρ˜. ΠŸΡ€Π°Ρ‚ΠΈΡ‚Π΅ Π΄Π΅Ρ‚Π°Ρ™Π½Π° упутства ΠΈΠ· Ρ†Π΅Π½Ρ‚Ρ€Π° Π·Π° ΠΏΠΎΠΌΠΎΡ› Π΄Π° бистС ΠΏΡ€Π΅Π½Π΅Π»ΠΈ Ρ„Π°Ρ˜Π»ΠΎΠ²Π΅ Ρƒ ΠΏΠΎΠ΄Ρ€ΠΆΠ°Π½Π΅ Π΅-Ρ‡ΠΈΡ‚Π°Ρ‡Π΅.