Voor Sandra haar o├л uitvee, sit sy met тАЩn manlike тАЬsekretaresseтАЭ тАУ Ryk Willemse. Maar haar firma word skielik bedreig, Oumsie soek verbete vir haar man, en sy begin wonder: Is sy тАЩn verstokte oujongnooi, mannetjiesagtig, тАЩn rooikopheks?
Romantische fictie
рм▓рнЗрмЦрмХрмЩрнНрмХ рммрм┐рм╖рнЯрм░рнЗ
Dina Botha glo liefde is soos om тАЩn klippie in тАЩn poel water te gooi. Die rimpeleffek kan nie anders as om ander mense se lewens te raak nie. Daarom skryf sy al vir 11 jaar lank liefdesverhale met тАШn string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het na jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaar geskraap om in te gee aan haar passie vir skryfwerk. Sy bly in Pretoria en het vier kinders.