Tango met 'n twist

· Penguin Random House South Africa
電子書
192
頁數
符合資格
評分和評論未經驗證 瞭解詳情

關於這本電子書

Lisette Posthimus, talentvolle balletdanseres, is gewoond aan koerantopskrifte waarin haar talent besing word. Die euforie word wreed onderbreek wanneer sy die rol waarin sy ’n pas de deux saam met ’n wêreldberoemde balletdanser sou dans, met ’n onderduimse gekonkel verloor. Dan moet die dansteater sy deure sluit weens die negatiewe nadraai wat die Covid-pandemie op die kultuurwêreld het.
Drie jaar se verblyf in Londen moet sy uiteindelik in ’n enkele tas pak. Op die nippertjie kry sy ’n tydelike pos as au pair in Spanje by ’n Suid-Afrikaanse familie. Hier loop sy haar vas in ’n uiters aantreklike man met ’n verlede wat by hom spook, sy niggie wat aan ’n persoonlikheidsteuring ly, en sy sjarmante neef.
Lisette word gekonfronteer met haar eie onvermoë en geneigdheid om eerder te vlug as om te veg. In ’n omgewing waar vurige flamenco-musiek en -danse in die sigeuners se bloed ingebore word, dans ook sy uiteindelik die tango: Die dans van die liefde.

關於作者

Rina Cilliers woon saam met haar eggenoot op Hartenbos, sogenaamd afgetree. Sy was bevoorreg om voltyds ma (van vier kinders) en tuisteskepper te wees, het al vele kere in haar lewe op verskeie plekke gebly, maar hulle kinders het hoofsaaklik skole en universiteit in Pretoria bygewoon, waar hulle vir 25 jaar gebly het, en daarna Kaap toe en toe Greyton toe wat die punt van haar hart was. Buiten ma en vrou wees, is haar lewe interessant, kreatief en bowenal, positief; en verwondering in elke liefdesverhaal. In haar meer kontemporêre romanses bied sy haar lesers ’n tikkie humor en liefde wat enigiets kan oorwin.

為這本電子書評分

請分享你的寶貴意見。

閱讀資訊

智能手機和平板電腦
請安裝 Android 版iPad/iPhone 版「Google Play 圖書」應用程式。這個應用程式會自動與你的帳戶保持同步,讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
手提電腦和電腦
你可以使用電腦的網絡瀏覽器聆聽在 Google Play 上購買的有聲書。
電子書閱讀器及其他裝置
如要在 Kobo 等電子墨水裝置上閱覽書籍,你需要下載檔案並傳輸到你的裝置。請按照說明中心的詳細指示,將檔案傳輸到支援的電子書閱讀器。