Twa die tydloper

· Penguin Random House South Africa
4,7
3 komente
Libër elektronik
304
Faqe
I përshtatshëm
Vlerësimet dhe komentet nuk janë të verifikuara  Mëso më shumë

Rreth këtij libri elektronik

Twa die Tydloper is the long-awaited novel by bestselling author Anoeschka von Meck, whose first book sold over 200 000 copies. Vaselinetjie, published in 2004, got prescribed at schools, developed a cult following, and was turned into a movie. Anoeschka became an overnight phenomenon. Although she has written other novels since, Twa die Tydloper is the first of her books that’s in the same vein as the madly popular Vaselinetjie: Once again, the main character is a young, vulnerable girl, left to her own devices, who needs to take her fate into her own hands. With Vaselinetjie, our tragic yet brave heroine was Helena Bosman, nicknamed Vaselinetjie, who was sent to a children’s home at a young age where she had to brace herself for a harsh new world. This time, in the promising new book Twa die Tydloper, our protagonist is a young girl nicknamed Twa or Twalie. She grows up in a poor, rough, and isolated family who leads a tough subsistence existence in the Namibian desert against all odds. Just like Vaselinetjie, Twa has to fend for herself and carve out an escape and a future despite her tragic circumstances. With the help of an old Nama woman called Letgoed, she discovers a portal, a time warp in the desert, in a magical place called Die Poort (The Gateway). This will allow her to not only change her future but, perhaps, also her past… Based on a true story, this is a gripping tale of survival, grit, and of the magic that awaits one in the desert when you keep an open heart and an open mind.

Vlerësime dhe komente

4,7
3 komente

Rreth autorit

Anoeschka von Meck is die skrywer van die wegholsukses Vaselinetjie, wat meer as 100 000 boeke verkoop het. Dié roman wen die Jan Rabieprys, die mer-prys vir jeuglektuur en ’n M-Net-prys. Die filmweergawe word as beste rolprent by die Silwerskermfees in 2017 bekroon en wen die titel Best Humanitarian Film by die Sedona International Film Festival in 2018. Von Meck, wie se mense boere in die suide van Namibië was, het haar loopbaan as joernalis by Die Republikein in Windhoek begin. Sy het by verskeie koerante, insluitende Rapport in Kaapstad gewerk. In 2014 word sy aangewys as Beste Harde Nuus- skrywer vir gemeenskapskoerante. Haar eerste roman, Annerkant die longdrop, verskyn in 1997 en Die Ontwaking: Die lewe van Essie Honiball, ’n biografie oor dié mistieke denker, in 2010. In 2016 reis Von Meck alleen deur Suid-Afrika en maak sewe maande lank opnames vir Afrikaans.com oor unieke variasies in Afrikaans. Sy durf weer die langpad aan in 2019, hierdie keer om onderhoude met boere in droogte te voer. Net voor die droogte my breek verskyn dieselfde jaar. Op sestien het Von Meck haar pa oorsee gevolg. Sy het haar skoolrekord met Tipp-Ex vervals en nooit standerd agt voltooi nie. Deur genade alleen word sy later by John F Kennedy University in San Francisco toegelaat, waar sy marinebiologie en vergelykende godsdiens studeer. Later verwerf sy ’n wettige ba-graad in argeologie aan die Universiteit van Kaapstad. Hierna volg ’n hod en ’n meestersgraad in Antieke Oosterse Studies aan die Universiteit van Stellenbosch, asook ’n doktorsgraad in Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Pretoria. Von Meck woon tans op die platteland en probeer ’n resep vir suiwelvrye kaas te vervolmaak. Sy beskou haarself as ’n interdimensionele ewigheidswese wat oortuig is ’n bonatuurlike lewe behoort die nuwe normaal te wees.

Vlerëso këtë libër elektronik

Na trego se çfarë mendon.

Informacione për leximin

Telefona inteligjentë dhe tabletë
Instalo aplikacionin "Librat e Google Play" për Android dhe iPad/iPhone. Ai sinkronizohet automatikisht me llogarinë tënde dhe të lejon të lexosh online dhe offline kudo që të ndodhesh.
Laptopë dhe kompjuterë
Mund të dëgjosh librat me audio të blerë në Google Play duke përdorur shfletuesin e uebit të kompjuterit.
Lexuesit elektronikë dhe pajisjet e tjera
Për të lexuar në pajisjet me bojë elektronike si p.sh. lexuesit e librave elektronikë Kobo, do të të duhet të shkarkosh një skedar dhe ta transferosh atë te pajisja jote. Ndiq udhëzimet e detajuara në Qendrën e ndihmës për të transferuar skedarët te lexuesit e mbështetur të librave elektronikë.