Brent is in graad tien. Hyâs gewild. Hy speel rugby. Hy het soort van ân meisie. En hy is gay. Nog nooit tevore is daar so openlik, eerlik, sensitief en op die man af in ân Afrikaanse tienerboek geskryf oor ân seun se stryd om vrede te maak met sy homoseksualiteit nie.
āļŦāļāļąāļāļŠāļ·āļāđāļāđāļ