Vallei van Verlange

· Penguin Random House South Africa
电子书
117
符合条件
评分和评价未经验证  了解详情

关于此电子书

Op pad na haar pa op die Eiland Man ontmoet Elena vir Tomás wat ook daar gaan vakansie hou. Iets in sy donker oë vang haar vas. Toe sy geheim bekend raak, betrap dit haar onkant.

作者简介

Frances Vermaak skryf oor dinge en plekke wat vir haar van groot betekenis was; en wat haar gewone bestaan na iets onvergeetliks verander het. Twee van haar kinders woon in Europa en twee hier. Hulle is so naby as ’n rekenaargesprek of ’n telefoonoproep. Wanneer die verlange te groot word, gaan kuier sy vir hulle en beleef dan vir ’n tydjie lank ’n ander, opwindende leefstyl. Sy probeer dat haar lesers iets van die dinamika van die lewe, soos sy dit ervaar, beleef. Sy neem hulle saam op ’n bootreis in Rusland, na die sjampanje spelonke van Moët et Chandon, na die blomgevulde valleie van die Isle of Man, of binne-in die dartelende see van die Natalse Suidkus. Karakters waarmee lesers kan identifiseer, word in haar verhale ingeweef. Met die agtergrond van eksotiese plekke, probeer sy situasies skep waarmee hulle bekend is. Sy hoop dat sy in haar doel slaag.

为此电子书评分

欢迎向我们提供反馈意见。

如何阅读

智能手机和平板电脑
只要安装 AndroidiPad/iPhone 版的 Google Play 图书应用,不仅应用内容会自动与您的账号同步,还能让您随时随地在线或离线阅览图书。
笔记本电脑和台式机
您可以使用计算机的网络浏览器聆听您在 Google Play 购买的有声读物。
电子阅读器和其他设备
如果要在 Kobo 电子阅读器等电子墨水屏设备上阅读,您需要下载一个文件,并将其传输到相应设备上。若要将文件传输到受支持的电子阅读器上,请按帮助中心内的详细说明操作。