Syβs ΚΌn boeremeisie, hy ΚΌn Jood. ΚΌn Boerejood, ja, maar nogtans ΚΌn Jood. Vir hulle liefde is daar geen toekoms as hulle dit nie self skep nie.
Terwyl hulle jonk is, dink hulle nie aan die toekoms nie, leef hulle vir die nou, glo hulle die verskille kan oorkom word. En Izak Katz, weet Elizabeth, maak altyd ΚΌn plan. Altyd. Hy, met sy lag, sy terg, die sagtheid in sy oΓ«. Die paadjie wat aan hulle toebedeel is, is ongelyk. Soos die middelmannetjie in die drif. Hulle weet van mekaar vermy, van voorgee sodat niemand iets vermoed nie. Van wag. En van liefhΓͺ ... Totdat Elizabeth gedwing word om ΚΌn doodsbelofte te maak. En sy weet, sy wéét, hierdie keer is dit verby, nie eers Izak sal nou meer raad hΓͺ nie.