Verby verlange

· Penguin Random House South Africa
E-knjiga
118
str.
Ispunjava uvjete
Ocjene i recenzije nisu potvrđene  Saznajte više

O ovoj e-knjizi

Marga raak halsoorkop verlief op die prokureur David Gerber. Hy raak haar steunpilaar... Maar dan vind sy uit dat hy oneerlik met haar was. Sal haar verliefde hart dié struikelblok oorleef?

O autoru

Frances Vermaak skryf oor dinge en plekke wat vir haar van groot betekenis was; en wat haar gewone bestaan na iets onvergeetliks verander het. Twee van haar kinders woon in Europa en twee hier. Hulle is so naby as ’n rekenaargesprek of ’n telefoonoproep. Wanneer die verlange te groot word, gaan kuier sy vir hulle en beleef dan vir ’n tydjie lank ’n ander, opwindende leefstyl. Sy probeer dat haar lesers iets van die dinamika van die lewe, soos sy dit ervaar, beleef. Sy neem hulle saam op ’n bootreis in Rusland, na die sjampanje spelonke van Moët et Chandon, na die blomgevulde valleie van die Isle of Man, of binne-in die dartelende see van die Natalse Suidkus. Karakters waarmee lesers kan identifiseer, word in haar verhale ingeweef. Met die agtergrond van eksotiese plekke, probeer sy situasies skep waarmee hulle bekend is. Sy hoop dat sy in haar doel slaag.

Ocijenite ovu e-knjigu

Recite nam što mislite.

Informacije o čitanju

Pametni telefoni i tableti
Instalirajte aplikaciju Google Play knjige za Android i iPad/iPhone. Automatski se sinkronizira s vašim računom i omogućuje vam da čitate online ili offline gdje god bili.
Prijenosna i stolna računala
Audioknjige kupljene na Google Playu možete slušati pomoću web-preglednika na računalu.
Elektronički čitači i ostali uređaji
Za čitanje na uređajima s elektroničkom tintom, kao što su Kobo e-čitači, trebate preuzeti datoteku i prenijeti je na svoj uređaj. Slijedite detaljne upute u centru za pomoć za prijenos datoteka na podržane e-čitače.