Vyfsterman

· Penguin Random House South Africa
電子書
115
頁數
符合資格
評分和評論未經驗證 瞭解詳情

關於這本電子書

Janie se ontmoeting met die enigmatiese en aantreklike Darren loop amper op ’n fiasko uit. Boonop ontwikkel sy ’n “hartkwaal” wat haar teister elke keer as sy hom sien. Sy beland viervoet in die Fouché-familie se intriges wanneer Stef haar vra om sy egskeiding van Darren se suster te behartig. Durf sy instem, en watter invloed gaan dit op haar ontluikende verhouding met Darren hê? Sy wonder ook oor die foto van die vrou en kind op Darren se lessenaar. Wanneer Stef haar by die vervalsing en diefstal van vier waardevolle skilderye betrek, is dit Darren wat haar glo en onteenseglik aan haar bewys dat hy nooit weer sonder haar wil wees nie.

關於作者

Susan Olivier het grootgeword op Boksburg. Volgens haar het sy die ideale kinderjare gehad, want sy kon onophoudelik lees. As tiener het sy gedroom oor die boek wat sy wil skryf. Sy het gaan studeer, getrou en kinders gehad: haar liefdesverhaal gelewe. ’n Dekade gelede het haar eerste liefdesverhaal op die rak verskyn, nog ’n hoogtepunt in haar lewe. Skryf is haar stokperdjie, want sy werk voltyds. Naweke is skryftyd, en niks laat die woorde beter vloei as ’n heerlike cappuccino by haar gunstelingkoffiewinkel nie.

為這本電子書評分

請分享你的寶貴意見。

閱讀資訊

智能手機和平板電腦
請安裝 Android 版iPad/iPhone 版「Google Play 圖書」應用程式。這個應用程式會自動與你的帳戶保持同步,讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
手提電腦和電腦
你可以使用電腦的網絡瀏覽器聆聽在 Google Play 上購買的有聲書。
電子書閱讀器及其他裝置
如要在 Kobo 等電子墨水裝置上閱覽書籍,你需要下載檔案並傳輸到你的裝置。請按照說明中心的詳細指示,將檔案傳輸到支援的電子書閱讀器。