Zeza en die prins

· Penguin Random House South Africa
电子书
188
符合条件
评分和评价未经验证  了解详情

关于此电子书

Dié soen van die donker vreemdeling het Zeza byna in ’n beswyming, maar vry, is sy nooit weer daarna nie. Haar rustige lewe saam met haar pleegouers in hulle herberg op Vredenrust gaan soos ’n wilde perd op galop. En sy hou skaars tred. Ná die soen, red Tristan Renaldi haar uit die kloue van Henk de Leeuw en ’n gedwonge huwelik, hy red haar goeie naam, hy belowe hy sal haar beskerm ... altyd. Maar sy is bloot ’n vondeling, ’n meisie sonder herkoms. Waarom sal hy sy woord gestand doen? En bowenal, hoe sal hy teen die onderduimse koning van La Mierre kan staande bly?

作者简介

Marijke Greeff is ’n gekwalifiseerde bibliotekaris wat begin skryf het toe sy nie meer in ’n biblioteek kon werk nie. Marijke het al verskeie romanses geskryf. Sy het met Esmeralde die LAPA-Liefdesverhaal-kompetisie gewen. Vir Seerower vir Shakira is sy met ’n ATKV-Woordveertjie vir romanses bekroon. Agter maskers is haar eerste SuperRomanza. Sy werk deesdae by Eskom en skryf deeltyds.

为此电子书评分

欢迎向我们提供反馈意见。

如何阅读

智能手机和平板电脑
只要安装 AndroidiPad/iPhone 版的 Google Play 图书应用,不仅应用内容会自动与您的账号同步,还能让您随时随地在线或离线阅览图书。
笔记本电脑和台式机
您可以使用计算机的网络浏览器聆听您在 Google Play 购买的有声读物。
电子阅读器和其他设备
如果要在 Kobo 电子阅读器等电子墨水屏设备上阅读,您需要下载一个文件,并将其传输到相应设备上。若要将文件传输到受支持的电子阅读器上,请按帮助中心内的详细说明操作。