’n Hand vol sterre

· Penguin Random House South Africa
eBook
224
페이지
적용 가능
검증되지 않은 평점과 리뷰입니다.  자세히 알아보기

eBook 정보

Die lyfwag: Lourens Marken is ’n vleier, ’n vrouehartdief met ’n misdaadrekord. Wat soek hy op die berg saam met die TV-span? Die verste ster: Mieke weet sy is net navorsingsassistent vir Ian McLachlan, astrofisikus, half verstrooide wetenskaplike. Maar sy’s besig om hopeloos te val vir hom.

저자 정보

Bets Smith het begin skryf omdat sy aan haarself wou bewys sy kon die storie wat binne broei op papier kry. Sy hou aan met skryf omdat sy in die liefde en in gelukkige eindes glo, en voel mense het in ’n harde wêreld nodig om herinner te word daaraan dat die goeie nog kan seëvier. Omdat sy goedvoelstories skryf, is die hele skeppingsproses vir haar terapeuties. Sy is voltyds onderwyser wat werk en bly in Mpumalanga se Laeveld, ’n omgewing wat skeppingswerk inspireer. Voeg daarby ’n man wat haar giere en geite verstaan en twee getroude kinders met ’n eiesoortige humorsin, dan het sy alles wat sy nodig het.

이 eBook 평가

의견을 알려주세요.

읽기 정보

스마트폰 및 태블릿
AndroidiPad/iPhoneGoogle Play 북 앱을 설치하세요. 계정과 자동으로 동기화되어 어디서나 온라인 또는 오프라인으로 책을 읽을 수 있습니다.
노트북 및 컴퓨터
컴퓨터의 웹브라우저를 사용하여 Google Play에서 구매한 오디오북을 들을 수 있습니다.
eReader 및 기타 기기
Kobo eReader 등의 eBook 리더기에서 읽으려면 파일을 다운로드하여 기기로 전송해야 합니다. 지원되는 eBook 리더기로 파일을 전송하려면 고객센터에서 자세한 안내를 따르세요.