’n Stukkie perfeksie

· Penguin Random House South Africa
5,0
1 recensione
Ebook
116
pagine
Idoneo
Valutazioni e recensioni non sono verificate  Scopri di più

Informazioni su questo ebook

Mari vertrou nie mooi mans nie. Hulle beteken net een ding en dis moeilikheid! Maar hoe gemaak met Henk Gouws ... Die nuwe onmoontlik aantreklike pediater op die dorp wat haar knieë lam maak?

Valutazioni e recensioni

5,0
1 recensione

Informazioni sull'autore

Susan Olivier het grootgeword op Boksburg. Volgens haar het sy die ideale kinderjare gehad, want sy kon onophoudelik lees. As tiener het sy gedroom oor die boek wat sy wil skryf. Sy het gaan studeer, getrou en kinders gehad: haar liefdesverhaal gelewe. ’n Dekade gelede het haar eerste liefdesverhaal op die rak verskyn, nog ’n hoogtepunt in haar lewe. Skryf is haar stokperdjie, want sy werk voltyds. Naweke is skryftyd, en niks laat die woorde beter vloei as ’n heerlike cappuccino by haar gunstelingkoffiewinkel nie.

Valuta questo ebook

Dicci cosa ne pensi.

Informazioni sulla lettura

Smartphone e tablet
Installa l'app Google Play Libri per Android e iPad/iPhone. L'app verrà sincronizzata automaticamente con il tuo account e potrai leggere libri online oppure offline ovunque tu sia.
Laptop e computer
Puoi ascoltare gli audiolibri acquistati su Google Play usando il browser web del tuo computer.
eReader e altri dispositivi
Per leggere su dispositivi e-ink come Kobo e eReader, dovrai scaricare un file e trasferirlo sul dispositivo. Segui le istruzioni dettagliate del Centro assistenza per trasferire i file sugli eReader supportati.