’n Trekker vir twee

· Penguin Random House South Africa
電子書
192
頁數
符合資格
評分和評論未經驗證 瞭解詳情

關於這本電子書

Ansone wou nog altyd boer en nou gaan daardie droom bewaarheid word. Haar oorlede oom Simon het sy plaas aan haar bemaak en sy is reeds verlief op daardie pragtige stuk grond: Die rondawel, die oopte, die mooiste berge.
Hoekom is Milner, daardie omgesukkelde boer, dan so teen haar planne gekant?
Sy sál haar nie deur hom van stryk laat bring nie, nie eens wanneer die noodlot haar in sy opstal laat beland nie ...

關於作者

Ilze Beukes droom nog altyd daarvan om liefdesverhale te skryf. Sy en haar man woon op Kleinmond in hul huisie by die see en haar hart behoort veral aan haar kleinkinders.

為這本電子書評分

請分享你的寶貴意見。

閱讀資訊

智能手機和平板電腦
請安裝 Android 版iPad/iPhone 版「Google Play 圖書」應用程式。這個應用程式會自動與你的帳戶保持同步,讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
手提電腦和電腦
你可以使用電腦的網絡瀏覽器聆聽在 Google Play 上購買的有聲書。
電子書閱讀器及其他裝置
如要在 Kobo 等電子墨水裝置上閱覽書籍,你需要下載檔案並傳輸到你的裝置。請按照說明中心的詳細指示,將檔案傳輸到支援的電子書閱讀器。