.
Ninsianna het nog altyd 'n spesiale verhouding met die godin gehad. Sy kom uit 'n lang lyn van toordokters en genesers. Toe sy die woestyn in vlug om die gedwonge huwelik aan die hoof se baasspelerige seun te ontsnap, was die laaste ding wat sy verwag het ʼn gevlerkte man wat uit die lug val!
.
Intussen, in die hemel, het Eerste Minister Lucifer, die Ewige Keiser se aangenome seun, 'n plan gemaak om sy onsterflik pa se wense te ignoreer.
.
Dit is lewe en dood in die eerste paaiement van die Swaard van die Gode wetenskapfiksie reeks, ‘n fantastiese oorvertelling van die mite oor gevalle engele.
.
Hierdie boek is NIE godsdienstige fiksie nie!
.
Afrikaanse taal, Afrikaanse boeke– Afrikaans language
Sleutelwoorde: Afrikaans, Afrikaans Edition, Afrikaanse taal, Afrikaanse taalboeke, Afrikaanse uitgawe, Afrikaanse boeke, Afrikaanse boeke free, free Afrikaanse boeke, Afrikaanse boeke gratis, Afrikaanse fiksie, fantasie, epiese fantasie, wetenskapfiksie, sci-fi, scifi, sci-fantasie, ruimte-opera, militêre fiksie, romanse, historiese romanse, militêre romanse, fantasie romanse, wetenskaplike romans, historiese fiksie, gratis e-boek, gratis e-boeke, free afrikaans ebook, historiese romanse, antieke wêreld, engele, aartsengele, gevalle engele, aartsengel Mikhael, Lucifer, genetiese ingenieurswese, Afrikaans language, Afrikaans language books, Afrikaans edition, Afrikaans books, Afrikaans fiction, fantasy, epic fantasy, science fiction, sci-fi, scifi, sci-fantasy, space opera, romance, historical romance, military romance, fantasy romance, sci-fi romance, spirit guides, military fiction, romance, historical fiction, free ebook, free ebooks, historical romance, ancient world, angels, archangels, fallen angels, Archangel Michael, Lucifer, genetic engineering, alien invasion, Mesopotamia, Annunaki, Assur, Ashur, free book, free ebook, free Afrikaans ebook, ebook gratis, gratis afrikaans ebook
Anna Erishkigal is ‘n prokureur wat fantasie fiksie skryf as ‘n alternatief om van die hof af huis toe te kom en haar kinders onder kruis verhoor te sit. Sy skryf onder ‘n skuilnaam sodat haar kollegas nie bevraagteken of haar wetlike pleitstukke ook fantasie fiksie is nie. Baie van die wet, soos dit uitdraai, -is- fantasie fiksie. Prokureurs verkies dit net om dit ‘ywerig om die kliënt te verteenwoordig’ te noem.
Partykeer help dit om die donker gedeelte van die lewe te sien, dit maak soms baie interessante fiktiewe karakters, die tipe wat jy of wil opsluit, of huis toe wil hardloop om daaroor te skryf. In fiksie, kan jy soms die feite bietjie draai, sonder om te veel bekommerd te wees oor die waarheid. In wetlike pleitstukke, as jou kliënte vir jou jok, lyk jy soos ‘n idioot voor die regter.
Ten minste, in fiksie, wanneer ‘n karakter lasting begin raak, kan jy hom altyd uit die boek verwyder ….