Swaard van die Gode (Afrikaanse uitgawe) (Afrikaans edition): Boek 1 van die "Swaard van die Gode" saga

· Swaard van die Gode Book 1 · Seraphim Press
5.0
4 reviews
Ebook
374
Pages
Eligible
Ratings and reviews aren’t verified  Learn More

About this ebook

Van die begin van tyd, is twee antieke teëstanders in ʼn stryd vir beheer van die aarde. Een man het opgestaan om by die mensdom te staan. 'n Soldaat wie se naam ons steeds vandag onthou...

.

Engelagtige Magte Kolonel Mikhail Mannuki'ili word wakker, noodlottig gewond, in sy skip wat neergestort het. Die vrou wat sy lewe red het vermoëns wat bekend lyk, maar met geen geheue van sy verlede, kan hy nie onthou hoekom nie!

.

Ninsianna se mense het profesieë van 'n gevlerkte Kampioen, 'n swaard van die gode wat haar mense teen 'n Bose Een sal verdedig. Mikhail dring aan dat hy geen demi-god is nie, maar sy geheimsinnige vermoë om dood te maak vertel ‘n ander storie.

.

Intussen, in die hemele, fluister boosheid vir 'n stuurse prins. 'n Sterwende spesie probeer om uitsterwing te verhoed. Twee keisers, gevestig in hulle antieke ideologieë, kan nie die groter bedreiging sien nie. Alles in hierdie wetenskapfiksie oorvertelling van die mensdom se mees epiese verhaal oor die stryd tussen goed en kwaad, die botsing van keiserryk en ideologieë, en die grootste superheld op die aarde, die Aartsengel Mikhail.

.

Hierdie boek is NIE godsdienstige fiksie nie!

.

Spesiale BONUS: sluit die reeks se oorsprong storie in, 'Helde van Ouds 'n Novella.'

.

" 'n Kreatiewe alternatief vir die geskiedenis van wat ons noem ons engele. Dit voel soos... Star Trek ontmoed Mythos." —Leser hersiening

.

" 'Mikhail word wakker—' soos die voorblad sê '—noodlottig gewond in sy skip wat neergestort het' ... maar dit is net die begin van sy dilemma." —Cape Cod Times Koerant

.

"Ek was lief vir die samesmelting van die bitter wetenskapfiksie en fantasie genres. Dit is verskriklik moeilik om die twee saam te voeg. Die skrywer doen dit naatloos..." —Leser hersiening

.

Afrikaanse taal, Afrikaanse boeke, Afrikaanse uitgawe - Afrikaans language, Afrikaans edition

Sleutelwoorde: Afrikaans, Afrikaans Edition, Afrikaanse taal, Afrikaanse taalboeke, Afrikaanse uitgawe, Afrikaanse boeke, Afrikaanse fiksie, fantasie, epiese fantasie, wetenskapfiksie, sci-fi, scifi, sci-fantasie, ruimte-opera, militêre fiksie, romanse, historiese romanse, militêre romanse, fantasie romanse, wetenskaplike romans, historiese fiksie, gratis e-boek, gratis e-boeke, free afrikaans ebook, historiese romanse, antieke wêreld, engele, aartsengele, gevalle engele, aartsengel Mikhael, Lucifer, genetiese ingenieurswese, Afrikaans language, Afrikaans language books, Afrikaans edition, Afrikaans books, Afrikaans fiction, fantasy, epic fantasy, science fiction, sci-fi, scifi, sci-fantasy, space opera, romance, historical romance, military romance, fantasy romance, sci-fi romance, spirit guides, military fiction, romance, historical fiction, free ebook, free ebooks, historical romance, ancient world, angels, archangels, fallen angels, Archangel Michael, Lucifer, genetic engineering, alien invasion, Mesopotamia, Annunaki, Assur, Ashur, 

Ratings and reviews

5.0
4 reviews
Marilyne Saayman
August 22, 2024
it was wow beyond my expectations
Did you find this helpful?
Miriam Hendricks
December 31, 2020
baie goed
1 person found this review helpful
Did you find this helpful?

About the author

Anna Erishkigal is ‘n prokureur wat fantasie fiksie skryf as ‘n alternatief om van die hof af huis toe te kom en haar kinders onder kruis verhoor te sit. Sy skryf onder ‘n skuilnaam sodat haar kollegas nie bevraagteken of haar wetlike pleitstukke ook fantasie fiksie is nie. Baie van die wet, soos dit uitdraai, -is- fantasie fiksie. Prokureurs verkies dit net om dit ‘ywerig om die kliënt te verteenwoordig’ te noem. Partykeer help dit om die donker gedeelte van die lewe te sien, dit maak soms baie interessante fiktiewe karakters, die tipe wat jy of wil opsluit, of huis toe wil hardloop om daaroor te skryf. In fiksie, kan jy soms die feite bietjie draai, sonder om te veel bekommerd te wees oor die waarheid. In wetlike pleitstukke, as jou kliënte vir jou jok, lyk jy soos ‘n idioot voor die regter.

Ten minste, in fiksie, wanneer ‘n karakter lasting begin raak, kan jy hom altyd uit die boek verwyder ….

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.