SPOELKLIPPE is โn eg-menslike verhaal met die tema van hartseer en hoop, van verlore liefde en van wonderwerke. Karakters raak vasgestrik in vreemde en onbekende intriges, maar vind ook liefde en vertroosting te midde van die Laeveld se unieke milieu waarin die Olifantsrivier opsigself โn betekenisvolle karakter is en self geheime bewaar wat onder die oppervlakte vloei . Hierdie is Annie se storie en volg haar pad na genesing en liefde. Haar oupa Nelis Ligthelm speel โn belangrike rol, sowel as โn ou liefde, Nico Hoffman. Daar is verskeie ander karakters wat bydra om die verhaal diepte te gee en vir onvoorspelbare uitdagings te sorg. โn Element van misdaad bly โn volgehoue bedreiging wat sorg vir spanning tot aan die einde. Hierdie is Annie se storie en volg haar pad na genesing en liefde. Haar oupa Nelis Ligthelm speel โn belangrike rol, sowel as โn ou liefde, Nico Hoffman. Daar is verskeie ander karakters wat bydra om die verhaal diepte te gee en vir onvoorspelbare uitdagings te sorg. โn Element van misdaad bly โn volgehoue bedreiging wat sorg vir spanning tot aan die einde. Hierdie is Annie se storie en volg haar pad na genesing en liefde. Haar oupa Nelis Ligthelm speel โn belangrike rol, sowel as โn ou liefde, Nico Hoffman. Daar is verskeie ander karakters wat bydra om die verhaal diepte te gee en vir onvoorspelbare uitdagings te sorg. โn Element van misdaad bly โn volgehoue bedreiging wat sorg vir spanning tot aan die einde. Annie word groot in โn gelukkige gesin wat dikwels in die Laeveld kuier. Sy trou met Peet de Wet en raak na โn paar jaar swanger. Vroeg in haar swangerskap sterf haar ouers en enigste broer in โn vliegtuigongeluk en sy glo later dat haar diep hartseer daarna die rede is vir die moeilike seuntjie wat gebore word. Wanneer sy besef dat hy autisties is, word die verwydering tussen haar en Peet al groter. Net nรก sy tweede verjaardag beland hy agter Peet se kar en die skok en hartseer van sy dood beteken ook die einde van hulle huwelik en sy gaan bly by haar oupa in Pretoria. Nelis Ligthelm is die standvastige karakter in die storie wat sy eie deel aan hartseer moes verwerk en troos gevind het in die Laeveld en die plaas wat hy opgebou het. Hy besluit om Annie soontoe te neem in die hoop dat die mooi omgewing haar gebrokenheid sal genees.