As klippe kon praat

· Penguin Random House South Africa
5.0
1 則評論
電子書
352
頁數
符合資格
評分和評論未經驗證 瞭解詳情

關於這本電子書

SPOELKLIPPE is ’n eg-menslike verhaal met die tema van hartseer en hoop, van verlore liefde en van wonderwerke. Karakters raak vasgestrik in vreemde en onbekende intriges, maar vind ook liefde en vertroosting te midde van die Laeveld se unieke milieu waarin die Olifantsrivier opsigself ’n betekenisvolle karakter is en self geheime bewaar wat onder die oppervlakte vloei . Hierdie is Annie se storie en volg haar pad na genesing en liefde. Haar oupa Nelis Ligthelm speel ’n belangrike rol, sowel as ’n ou liefde, Nico Hoffman. Daar is verskeie ander karakters wat bydra om die verhaal diepte te gee en vir onvoorspelbare uitdagings te sorg. ’n Element van misdaad bly ’n volgehoue bedreiging wat sorg vir spanning tot aan die einde. Hierdie is Annie se storie en volg haar pad na genesing en liefde. Haar oupa Nelis Ligthelm speel ’n belangrike rol, sowel as ’n ou liefde, Nico Hoffman. Daar is verskeie ander karakters wat bydra om die verhaal diepte te gee en vir onvoorspelbare uitdagings te sorg. ’n Element van misdaad bly ’n volgehoue bedreiging wat sorg vir spanning tot aan die einde. Hierdie is Annie se storie en volg haar pad na genesing en liefde. Haar oupa Nelis Ligthelm speel ’n belangrike rol, sowel as ’n ou liefde, Nico Hoffman. Daar is verskeie ander karakters wat bydra om die verhaal diepte te gee en vir onvoorspelbare uitdagings te sorg. ’n Element van misdaad bly ’n volgehoue bedreiging wat sorg vir spanning tot aan die einde. Annie word groot in ’n gelukkige gesin wat dikwels in die Laeveld kuier. Sy trou met Peet de Wet en raak na ’n paar jaar swanger. Vroeg in haar swangerskap sterf haar ouers en enigste broer in ’n vliegtuigongeluk en sy glo later dat haar diep hartseer daarna die rede is vir die moeilike seuntjie wat gebore word. Wanneer sy besef dat hy autisties is, word die verwydering tussen haar en Peet al groter. Net ná sy tweede verjaardag beland hy agter Peet se kar en die skok en hartseer van sy dood beteken ook die einde van hulle huwelik en sy gaan bly by haar oupa in Pretoria. Nelis Ligthelm is die standvastige karakter in die storie wat sy eie deel aan hartseer moes verwerk en troos gevind het in die Laeveld en die plaas wat hy opgebou het. Hy besluit om Annie soontoe te neem in die hoop dat die mooi omgewing haar gebrokenheid sal genees.

評分和評論

5.0
1 則評論

關於作者

Connie Luyt is die skrywer van verskeie kortverhale en romans, onder meer Meer as een grens, Lang skaduwees oor Afrika en Reën oor die Serengeti, laasgenoemde twee vir ’n ATKV-Woordveertjie benoem en ook in Nederlands vertaal. Sy is in Malmesbury gebore en het tale en geskiedenis aan die Universiteit van Pretoria studeer. Sy woon in Pretoria.

為這本電子書評分

請分享你的寶貴意見。

閱讀資訊

智能手機和平板電腦
請安裝 Android 版iPad/iPhone 版「Google Play 圖書」應用程式。這個應用程式會自動與你的帳戶保持同步,讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
手提電腦和電腦
你可以使用電腦的網絡瀏覽器聆聽在 Google Play 上購買的有聲書。
電子書閱讀器及其他裝置
如要在 Kobo 等電子墨水裝置上閱覽書籍,你需要下載檔案並傳輸到你的裝置。請按照說明中心的詳細指示,將檔案傳輸到支援的電子書閱讀器。