Klou: 'n Superheld met kolle

· Penguin Random House South Africa
Ebook
48
Pages
Eligible
Ratings and reviews aren’t verified  Learn More

About this ebook

Klou die luiperd is sommer baie in sy skik. Die mantel wat hy gekry het, lyk nes ’n regte superheld s’n. En wat doen superhelde? Hulle werk is tog om ander te help! Daarom bind Klou die mantel om sy skouers en gaan soek iemand wat hulp nodig het. Ienie, Mienie, Maainie en Mou is vier meerkatte wat vir ’n arend vlug. “Ek moet die meerkatte gaan red!” sê Klou hard vir homself. “Ek is Super-Klou!” Maar sal Klou die meerkatte kan red ... of sal hulle hóm op die ou end moet help? ’n Prettige, humoristiese dierestorie, perfek vir beginnerlesers.

About the author

Karen Lilje het ontwerp en illustrasie aan die Universiteit van Pretoria studeer. Sy het boeke vir verskeie uitgewers in Suid-Afrika geillustreer. Karen het pryse gewen vir beide ontwerp en illustrasie. Haar werk sluit ’n Annerste ABC-boek vir aspatatte en Lisa het ’n plan in.

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.