Juffrou Kane se Kersfees

· Babelcube Inc.
1.0
리뷰 1개
eBook
57
페이지
적용 가능
검증되지 않은 평점과 리뷰입니다.  자세히 알아보기

eBook 정보

Met nog net drie dae voor Kersfees, stem Carol Klaas in toe haar pa vra dat sy die Noordpool moet verlaat op 'n sending om Kersfees te probeer red. Dit klink maklik genoeg om by enkelpa Ben Hanson en sy kinders in te trek, totdat Sinter haar inlig dat Ben die skrywer is van die ontstellende nuwe boek, Verby Vervlakste Bog: Hoekom Dit 'n Slegte Idee Is Om Vir Jou Kinders Leuens Te Vertel Oor Sinter Klaas.
Sy doen haar voor as Juffrou Kane, die kinders se nuwe au pair, en probeer alles in haar vermoë om Ben te oortuig hoeveel pret Kersfees kan wees, terwyl sy sukkel om te verstaan hoe een man die Kerstyd so kan haat. En hoe kan sy, Sinter Klaas se enigste dogter, so aangetrokke voel tot 'n man wat weier om te glo dat haar pa bestaan?

평점 및 리뷰

1.0
리뷰 1개

저자 정보

Caroline Mickelson is lief vir kinders en om te skryf. Sy hou ook van 'n goeie avontuur. Onder haar geliefkoosde avonture tot dusver tel universiteitsklasse in 'n Skotse kasteel, 'n rit op 'n kameel tussen die piramides van Giza, en 'n allerlekkerste reis na Graceland. Caroline woon in die suidweste van Amerika saam met haar man en hulle vier kinders, liefderik bekend as Die Wonderwerke.

이 eBook 평가

의견을 알려주세요.

읽기 정보

스마트폰 및 태블릿
AndroidiPad/iPhoneGoogle Play 북 앱을 설치하세요. 계정과 자동으로 동기화되어 어디서나 온라인 또는 오프라인으로 책을 읽을 수 있습니다.
노트북 및 컴퓨터
컴퓨터의 웹브라우저를 사용하여 Google Play에서 구매한 오디오북을 들을 수 있습니다.
eReader 및 기타 기기
Kobo eReader 등의 eBook 리더기에서 읽으려면 파일을 다운로드하여 기기로 전송해야 합니다. 지원되는 eBook 리더기로 파일을 전송하려면 고객센터에서 자세한 안내를 따르세요.