Laaste lewe

· Penguin Random House South Africa
4.0
1 則評論
電子書
104
對話框特寫
符合資格
評分和評論未經驗證  瞭解詳情

關於本電子書

Hierdie epiese grafiese roman is gebaseer op Fanie Viljoen se roman The Last Time I Died wat in 2016 deur Ransom Publishing gepubliseer is.

Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak, en nou het hy Sam doodgemaak. Sam is egter nie dood nie. Die dood was die sesde van sy sewe lewens, en nou het hy nog een oorblywende lewe - om terug te kom en Die Swart Kraai dood te maak.

Die meesterlik kreatiewe Daniël Hugo het hierdie boek geïllustreer en lesers met ’n voorliefde vir die kuns van grafiese romans en strokiesprente sal weggeblaas word deur die besondere details van die illustrasies op elke bladsy.

評分和評論

4.0
1 則評論

關於作者

Daniël Hugo is ’n vryskut-illustreerder en konsepkunstenaar in Kaapstad. As hy nie besig is om as storiebordkunstenaar vir advertensie-agentskappe te werk nie, werk hy aan privaatkommissies en kreatiewe samewerkings wanneer die geleentheid hom voordoen. Hy het die afgelope dekade ’n bydrae gelewer tot ’n aantal onafhanklike Suid-Afrikaanse strokiesprente as kunstenaar en skrywer, mees onlangs aan Sector, ’n tweemaandelikse fantasie- en wetenskaplike strokiesprentboek.

為這本電子書評分

歡迎提供意見。

閱讀資訊

智慧型手機與平板電腦
只要安裝 Google Play 圖書應用程式 Android 版iPad/iPhone 版,不僅應用程式內容會自動與你的帳戶保持同步,還能讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
筆記型電腦和電腦
你可以使用電腦的網路瀏覽器聆聽你在 Google Play 購買的有聲書。
電子書閱讀器與其他裝置
如要在 Kobo 電子閱讀器這類電子書裝置上閱覽書籍,必須將檔案下載並傳輸到該裝置上。請按照說明中心的詳細操作說明,將檔案傳輸到支援的電子閱讀器上。