Leonie en Stefan is beste vriende. Hulle was lank terug kortstondig in тАЩn verhouding, maar dit het nie uitgewerk nie. Nou is hy verloof aan haar beste vriendin, Olga. Leonie w├нl bly wees vir hulle en sy
├нs ... Of is sy besig om haarself te bluf?
In тАЩn poging om van alles weg te kom, gaan woon sy тАЩn modeskou in Itali├л by. Daar hoor sy die verlowing tussen Stefan en Olga is verbreek. Wil sy werklik тАЩn verhouding met Stefan h├к of is sy net verward? En kan sy haar gevoelens vir hom vertrou?
Terwyl sy di├й vrae probeer beantwoord, dra sy boonop тАЩn donker geheim met haar saam. En dan is daar die soen wat die vlamme van gister laat ontbrand ...