Helde van Ouds: 'n Novella (Afrikaans Edition) (Afrikaanse Uitgawe): Episode 1x01 van die "Swaard van die Gode" saga

Swaard van die Gode Book 1 · Seraphim Press
4.3
38 reviews
Ebook
116
Pages
Eligible
Ratings and reviews aren’t verified  Learn More

About this ebook

Engelagtige Spesiale Magte Kolonel Mikhail Mannuki'ili word wakker, noodlottig gewond, in sy skip wat neergestort het. Die vrou wat sy lewe red het 'n ongelooflike vermoë om te genees. Maar wie het Mikhail afgeskiet? En hoekom?

.

Ninsianna het nog altyd 'n spesiale verhouding met die godin gehad. Sy kom uit 'n lang lyn van toordokters en genesers. Toe sy die woestyn in vlug om die gedwonge huwelik aan die hoof se baasspelerige seun te ontsnap, was die laaste ding wat sy verwag het ʼn gevlerkte man wat uit die lug val!

.

Intussen, in die hemel, het Eerste Minister Lucifer, die Ewige Keiser se aangenome seun, 'n plan gemaak om sy onsterflik pa se wense te ignoreer.

.

Dit is lewe en dood in die eerste paaiement van die Swaard van die Gode wetenskapfiksie reeks, ‘n fantastiese oorvertelling van die mite oor gevalle engele.

.

Hierdie boek is NIE godsdienstige fiksie nie!

.

Afrikaanse taal, Afrikaanse boeke– Afrikaans language

Sleutelwoorde: Afrikaans, Afrikaans Edition, Afrikaanse taal, Afrikaanse taalboeke, Afrikaanse uitgawe, Afrikaanse boeke, Afrikaanse boeke free, free Afrikaanse boeke, Afrikaanse boeke gratis, Afrikaanse fiksie, fantasie, epiese fantasie, wetenskapfiksie, sci-fi, scifi, sci-fantasie, ruimte-opera, militêre fiksie, romanse, historiese romanse, militêre romanse, fantasie romanse, wetenskaplike romans, historiese fiksie, gratis e-boek, gratis e-boeke, free afrikaans ebook, historiese romanse, antieke wêreld, engele, aartsengele, gevalle engele, aartsengel Mikhael, Lucifer, genetiese ingenieurswese, Afrikaans language, Afrikaans language books, Afrikaans edition, Afrikaans books, Afrikaans fiction, fantasy, epic fantasy, science fiction, sci-fi, scifi, sci-fantasy, space opera, romance, historical romance, military romance, fantasy romance, sci-fi romance, spirit guides, military fiction, romance, historical fiction, free ebook, free ebooks, historical romance, ancient world, angels, archangels, fallen angels, Archangel Michael, Lucifer, genetic engineering, alien invasion, Mesopotamia, Annunaki, Assur, Ashur, free book, free ebook, free Afrikaans ebook, ebook gratis, gratis afrikaans ebook

Ratings and reviews

4.3
38 reviews
Jackie Van Der Westhuizen
January 3, 2021
ek hou baie van om boek te lees maar nou hof ek nie meer die lig aan te los as ek lees nie lol
Did you find this helpful?
Shanaaz Kayser
August 20, 2023
very nice to read especially when you unemployed and can't afford a book to buy
Did you find this helpful?
Jan Bekker
May 12, 2021
Good
Did you find this helpful?

About the author

Anna Erishkigal is ‘n prokureur wat fantasie fiksie skryf as ‘n alternatief om van die hof af huis toe te kom en haar kinders onder kruis verhoor te sit. Sy skryf onder ‘n skuilnaam sodat haar kollegas nie bevraagteken of haar wetlike pleitstukke ook fantasie fiksie is nie. Baie van die wet, soos dit uitdraai, -is- fantasie fiksie. Prokureurs verkies dit net om dit ‘ywerig om die kliënt te verteenwoordig’ te noem.

Partykeer help dit om die donker gedeelte van die lewe te sien, dit maak soms baie interessante fiktiewe karakters, die tipe wat jy of wil opsluit, of huis toe wil hardloop om daaroor te skryf. In fiksie, kan jy soms die feite bietjie draai, sonder om te veel bekommerd te wees oor die waarheid. In wetlike pleitstukke, as jou kliënte vir jou jok, lyk jy soos ‘n idioot voor die regter.

Ten minste, in fiksie, wanneer ‘n karakter lasting begin raak, kan jy hom altyd uit die boek verwyder ….

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.