Diensverskafferdienste voorsien dienste om Kletskenmerke in Google se Boodskappe-program te ondersteun. Dit versamel diagnostiese en omvaldata om te verseker dat hierdie dienste glad verloop. Sien asseblief die inskrywing in Google Play Winkel vir Google se Boodskappe-program vir meer inligting oor Diensverskaffers se dataversameling- en datadelingpraktyke ter ondersteuning van RCS-boodskappe.
Opgedateer op
13 Jun. 2024
Kommunikasie
Dataveiligheid
arrow_forward
Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.